Original Research

Verbeterde onderrig en opleiding vir studente in die ekonomiese en bestuurswetenskappe deur die instelling van 'n internskap

G. J. Olivier, P. F. Venter, A. J.E. Sorgdrager
Acta Commercii | Vol 1, No 1 | a6 | DOI: https://doi.org/10.4102/ac.v1i1.6 | © 2001 G. J. Olivier, P. F. Venter, A. J.E. Sorgdrager | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 December 2001 | Published: 05 December 2001

About the author(s)

G. J. Olivier, Departement Ondernemingsbestuur, Universiteit Vista, South Africa
P. F. Venter, Departement Ondernemingsbestuur, Universiteit Vista, South Africa
A. J.E. Sorgdrager, Departement Ondernemingsbestuur, Universiteit Vista, South Africa

Full Text:

PDF (45KB)

Abstract

Die huidige opleiding van bestuurders is steeds tot 'n groot mate geskoei op die tradisionele onderrigmodel: teoretoiese opleiding in die klaskamer met behulp van lesings en transpararante. Volgens 'n opname onder afgestudeerde studente, bevredig hierdie onderrigmodel nie die behoeftes van die sakelui nie. Die instelling van 'n internskap word voorgestel om die opleiding meer praktykgerig te maak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3847
Total article views: 3839

 

Crossref Citations

1. Corporate communication learner opinions of experiential learning for professional development in South Africa
Corné Meintjes, Ilse Niemann-Struweg
Communicatio  vol: 37  issue: 1  first page: 173  year: 2011  
doi: 10.1080/02500167.2010.543088